• bikers_1.jpg
  • bikers_2.jpg
  • bikers_3.jpg
  • bikers_4.jpg

Stay informed!

Subscribe to our newsletter

 

Knysna Woud/Grootrivier Poort/Baviaanskloof

 

 

 

 

Moto-Adventure SA se laaste GROOT rit vir 2016

 

 

 

 

Knysna Woud/Grootrivier Poort/Baviaanskloof

DATUM:  17-20 November 2016 (17 Donderdag &18 Vrydag is werksdae)

 

 

Roete

DAG 1
Grondpad vanaf Swellendam na Heidelberg – Dan vanaf Riversdal oor Herbersdal na George.
DAG 2
6 Passe(Kaaimans Rivier Pas/Touws Rivier Pas/Hoogekraal Pas/Karatera Pas/Homtini Pas/Phantom Pas) dan deur Knysna woud.  Kom se Pad na Angies “G” Spot oor Prins Alfred Pas na Uniondal/Willowmore/Steytlerville oornag Royal Hotel.
DAG 3

Grootrivier Poort na Patensie oornag Makkedaat grotte Baviaanskloof.

KOSTE:  R2 800 per motorfietsryer & R2 500 per passasier (voertuig of motorfiets)

Wat sluit koste in:
Akkommadasie met beddegoed
Aandetes & ontbyt
Bagasie/ondersteuningsvoertuig met motorfiets sleepwa
Toergids & Medic

Vir meer info kontak ons by 082 658 2795 of stuur 'n mail na This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

OOP vir besprekings.  50% deposit word benodig en GEEN deposito's sal terug betaal word by kansellasie nie

ONTHOU Moto-Adventure SA se KERSBRAAI-run na Theewaterskloof Dam die 4 de Desember!!

Contact Us

Mouton van Zyl

082 658 2795

admin@motoadventuresa.com